Galle Susterstede | Fotogalery | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskerm6°3′13″N 80°12′42″O / 6.05361°N 80.21167°O / 6.05361; 80.211676°3′13″N 80°12′42″O / 6.05361°N 80.21167°O / 6.05361; 80.21167galle.mc.gov.lkAmptelike webtuisteWorldCat Identities234665746n841959364224011-6cb15539208t(data)
Artikels wat Sinhalesetalige teks bevatArtikels wat Tamiltalige teks bevatNedersettings in Sri Lanka
TamilSri LankaColombohoofstadPortugeseSuidoos-AsiëNederlandersGalle-fortwêrelderfenisgebied26 Desember2004tsoenami
Galle
Jump to navigation
Jump to search
Galle ගාල්ල காலி | |
Galle | |
Koördinate: 6°3′13″N 80°12′42″O / 6.05361°N 80.21167°O / 6.05361; 80.21167Koördinate: 6°3′13″N 80°12′42″O / 6.05361°N 80.21167°O / 6.05361; 80.21167 | |
Land | Sri Lanka |
---|---|
Provinsie | Suid-Provinsie |
Distrik | Galle |
Oppervlak | |
- Stad | 16,52 km² (6,4 vk m) |
Bevolking (2011) | |
- Stad | 99 478 |
- Digtheid | 5 712/km² (14 794/myl2) |
Tydsone | SLST (UTC+5:30) |
Poskode | 80000 |
Skakelkode(s) | 091 |
Webwerf: galle.mc.gov.lk |
Galle (Singalees: ගාල්ල; Tamil: காலி) is 'n groot stad in Sri Lanka, geleë op die suidwestelike punt van die eiland van Sri Lanka, 119 km van Colombo. Galle is die administratiewe hoofstad van Suid-Provinsie, Sri Lanka, en die distrikshoofstad van Galle-distrik. Galle is die vierde grootste stad in Sri Lanka na die hoofstad Colombo, Kandy en Jaffna.
Galle was bekend as Gimhathiththa, voor die aankoms van die Portugese in die 16de eeu, toe reeds die belangrikste hawe op die eiland. Galle bereik die hoogtepunt van sy ontwikkeling in die 18de eeu, tydens die Nederlandse koloniale tydperk. Galle is die beste voorbeeld van 'n versterkte stad wat gebou is deur die Portugese in Suid- en Suidoos-Asië, wat die interaksie tussen die Portugese argitektoniese style en inheemse tradisies illustreer. Die stad is omvattend versterk deur die Nederlanders gedurende die 17de eeu vanaf 1649. Die Galle-fort is 'n wêrelderfenisgebied en is die grootste oorblywende vesting in Asië wat deur Europese setlaars gebou is.
Galle is op 26 Desember 2004 deur 'n tsoenami getref.
Susterstede |
Galle is 'n susterstad van:
Velsen (Nederland), sedert 1976
Fotogalery |
Nederlandse Gereformeerde Kerk uit 1755.
Nederlandse kerkhof
Binnekant van Nederlandse Gereformeerde Kerk
Grafstene
Eksterne skakels |
- Amptelike webtuiste
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Galle.
Kategorieë:
- Artikels wat Sinhalesetalige teks bevat
- Artikels wat Tamiltalige teks bevat
- Nedersettings in Sri Lanka
(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.328","walltime":"0.428","ppvisitednodes":"value":1821,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":26388,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":2766,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":15,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":3709,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 388.941 1 -total"," 87.00% 338.374 1 Sjabloon:Inligtingskas_Nedersetting"," 83.11% 323.259 1 Sjabloon:Inligtingskas_Nedersetting-en"," 51.20% 199.121 2 Sjabloon:Lang"," 11.73% 45.640 1 Sjabloon:Geobox_coor"," 10.81% 42.048 1 Sjabloon:Coord"," 4.87% 18.929 1 Sjabloon:Normdata"," 3.57% 13.897 1 Sjabloon:Liggingkaart"," 3.03% 11.802 3 Sjabloon:Vlag"," 1.99% 7.737 1 Sjabloon:Vlagikoon"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.176","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":9211204,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1318","timestamp":"20190330051748","ttl":2592000,"transientcontent":false);mw.config.set("wgBackendResponseTime":133,"wgHostname":"mw1262"););