Skip to main content

Sikahert Inhoud Beskrywing | Verwysings | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermCervus nipponAdaptive management of sika deer populations in Hokkaido, Japan: theory and practiceUltimate Ungulate Fact Sheet – Sika DeerSika DeerCervus_nipponcervus-nippon20885328650CERVNI305263149390244095442210180696417881420037198634287477-401202685

IUBN Rooilys veilige spesiesHertagtiges


Status iucn3.1 LC af.svgVeiligspesietakbokkeinheemsOos-AsiëVietnamRussiese Verre-OosteJapansubspesiesTaiwanplantegeslagsdimorfiegeweiChina












Sikahert




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search


Sikahert

’n Sikahertram.

Ooie.

Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]



Wetenskaplike klassifikasie


















Koninkryk:

Animalia


Filum:

Chordata


Klas:

Mammalia


Orde:

Artiodactyla


Familie:

Cervidae

Subfamilie:

Cervinae

Genus:

Cervus


Spesie:

C. nippon


Binomiale naam

Cervus nippon
(Temminck, 1838)
Subspesies

Sien teks.


Die sikahert (Cervus nippon), ook bekend as die Japannese hert, is ’n spesie takbokke wat inheems is aan Oos-Asië en na ander dele van die wêreld uitgevoer is. Dit is voorheen aangetref in van Noord-Vietnam tot die Russiese Verre-Ooste,[1] maar kom nie meer in dié streke voor nie, buiten Japan waar dit uiters volop is.[2]


Die naam kom van die Japannese naam sjika vir "hert"; dit is in Japan bekend as nihonjika, letterlik "Japannese hert".




Inhoud





  • 1 Beskrywing

    • 1.1 Subspesies



  • 2 Verwysings


  • 3 Eksterne skakels




Beskrywing |




’n Sikahert-ooi in Japan.


Die sikahert is een van die min hertsoorte wat nie hul kolle verloor wanneer hulle volwasse raak nie. Die kolle wissel van streek tot streek. Die subspesies op die vasteland se kolle is groter en duideliker as dié in Taiwan en Japan, waar die kolle byna onsigbaar is. Hul kleur wissel van bruin tot swart, en daar is ook wit individue. In die winter raak die pels donkerder en die kolle minder duidelik, en maanhare vorm aan die nek van ramme.[3]


Hulle is van mediumgrootte en eet plante. Verskille in groottes kom egter tussen die subspesies voor, asook geslagsdimorfie – die ramme is aansienlik groter as die ooie. Hulle kan wissel van 50 tot 110 cm in hoogte en 95 tot 180 cm in lengte. Die stert is sowat 7,5 tot 13 cm lank. Die grootste subspesie is die Mantsjoerynse sikahert (C. n. mantchuricus), waarvan ramme tot 109 kg kan weeg en ooie tot 50 kg, en die kleinste subspesie die Japannese sikahert (C. n. nippon), waarvan die ramme tot 70 kg en die wyfies tot 40 kg weeg.[4][5] Alle sikas is kompak met tengerige bene en kort, wigvormige koppe.


Sikaherte het stewige, regopstaande gewei. ’n Punt in die middel wat vorentoe wys, verdeel die lyn na bo, waar dit gewoonlik vurk. Ooie het ’n kenmerkende paar swart knoppe op die voorkop.


Die diere is meestal bedags bedrywig, maar in sommige gebiede waar baie mense is, snags. Migrasie vind veral in bergagtige streke soos Japan plaas.[3] Sommige individue kom alleen voor, terwyl ander enkelgeslagtroppe vorm. Groot troppe word in die herfs en winter gevorm. Hulle maak verskeie geluide – tot 10 klanke wat wissel van sagte fluite tot ’n harde geskree.



Subspesies |


Kwaai verbastering het in baie bevolkings voorgekom, veral in China. Die status van baie spesies is dus nou onseker.[1] Die status van C. n. hortulorum is veral onseker; dit kan in werklikheid van gemengde afkoms wees en daarom word dit nie hier gelys nie.


  • C. n. aplodontus

  • C. n. grassianus

  • C. n. keramae

  • C. n. kopschi

  • C. n. mandarinus

  • C. n. mantchuricus

  • C. n. nippon

  • C. n. pseudaxis

  • C. n. pulchellus

  • C. n. sichuanicus

  • C. n. soloensis

  • C. n. taiouanus

  • C. n. yesoensis


Verwysings |




  1. 1,01,11,2 Harris, R.B. (2008). Cervus nippon. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 April 2009.


  2. Kaji, Koichi. “Adaptive management of sika deer populations in Hokkaido, Japan: theory and practice”. (PDF) URL besoek op 19 Januarie 2011.


  3. 3,03,1 “Ultimate Ungulate Fact Sheet – Sika Deer”.


  4. Sika Deer. Bds.org.uk. URL besoek op 2012-08-23.


  5. Nowak, R. M. 1991. Walker's Mammals of the World. 5de uitg. Vol. 2. Johns Hopkins University Press, Baltimore.



Eksterne skakels |





  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sikahert.


  • Wikispecies logo Wikispecies het meer inligting verwant aan: Sikahert


  • Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia










Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sikahert&oldid=1892616"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.336","walltime":"0.556","ppvisitednodes":"value":904,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":15425,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":1703,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":7,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":13,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":2745,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":14,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 473.855 1 -total"," 78.62% 372.556 1 Sjabloon:Taksonbalk"," 9.64% 45.675 1 Sjabloon:Taksoboks"," 5.87% 27.808 1 Sjabloon:Verwysings"," 3.38% 16.007 1 Sjabloon:Normdata"," 1.87% 8.879 2 Sjabloon:Cite_web"," 0.96% 4.572 10 Sjabloon:Taksoboks_kleur"," 0.76% 3.596 1 Sjabloon:Wikispecies-inlyn"," 0.71% 3.359 1 Sjabloon:Commons-kategorie_inlyn"," 0.64% 3.023 1 Sjabloon:IUCN2008"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.185","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":2730008,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1241","timestamp":"20190409084645","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Sikahert","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Sikahert","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q190516","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q190516","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2015-06-20T15:55:43Z","dateModified":"2019-01-17T21:53:17Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/5/5c/SikaDeerM1.jpg","headline":"soort takbok"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":147,"wgHostname":"mw1242"););

Popular posts from this blog

រឿង រ៉ូមេអូ និង ហ្ស៊ុយលីយេ សង្ខេបរឿង តួអង្គ បញ្ជីណែនាំ

QGIS export composer to PDF scale the map [closed] Planned maintenance scheduled April 23, 2019 at 23:30 UTC (7:30pm US/Eastern) Announcing the arrival of Valued Associate #679: Cesar Manara Unicorn Meta Zoo #1: Why another podcast?Print Composer QGIS 2.6, how to export image?QGIS 2.8.1 print composer won't export all OpenCycleMap base layer tilesSave Print/Map QGIS composer view as PNG/PDF using Python (without changing anything in visible layout)?Export QGIS Print Composer PDF with searchable text labelsQGIS Print Composer does not change from landscape to portrait orientation?How can I avoid map size and scale changes in print composer?Fuzzy PDF export in QGIS running on macSierra OSExport the legend into its 100% size using Print ComposerScale-dependent rendering in QGIS PDF output

PDF-ში გადმოწერა სანავიგაციო მენიუproject page